
Transmutasie. (Terugblik) deur geweekte oë, lig my terugblik na oombklikke moeilik om te sluk flitse uit ñ “ Steven king roman “ vryf giggel-grillerig aan ñ traan oor my wang drogbeelde draf koggellend spottend om-en-om al h u p p e l l e n d herhinneringe vat-vat aan my gesonde sin geslote hart weet ek, ek-is-die-Here-sin gebroke kind nou wen-vrou transmutasie soos ñ skoenlapper se transformasie weet ek, ek is nog nie klaar nie stuk-stuk bou aan beeld en eer staande staan in trots en trotseer weerlose verloorder nou formeerder van hoop verminder na hoop vermeerder Here (h i e r i s s y) , U kind die (getransformeerde).