Verlore

Teen gewese vrese, Veg my sielswese, In oë van, Troebeling stuur Jou woede woorde, My veg gees, Weg oorval met, Hartseer en pyn, Wanneer my vrou wees, Stukkend Lê, En vriende met, Duiwelse maskers, Twee gesig, Lek met honger tonge, ek my gesig, Verberg teen leuens, My hart swaar, En my donkerte, smag NA lig, Asseblief Vader, Sê dis nie alles, Net ñ klug, Wanneer my, Aangehegde sintuig, Skanse ruik, Skaduwees van, Verskuilde waarheid, Versteek agter Prag pilare, En ek U aanroep, En U vra, Om namens my te veg, Vriendelike vyande, Steel my sielslig, Mag U arms, My toevou, My gees oplig Teen veilige afstand Slapend neerlê, Goue huweliks band, Nou in dowwe toestand, As U getrou, Ons weer styf Teen mekaar omvou, verbind met U liefde, U sekerheid, U genade, Abba, abba, Vader, Ek in danks gebed, Deur trane, Dankbaar omhoog Gooi my hande, Dankbaar vir ñ Ma...